Driehoeksterrestelsel

Driehoeksterrestelsel
Messier 33, die Driehoeksterrestelsel.
Messier 33, die Driehoeksterrestelsel.
Soort stelsel Spiraalsterirestelsel
Sterrebeeld Driehoek
Messier-naam Messier 33
Tipe SA(s)cd[1]
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 01h 33m 50,02s
Deklinasie +30º 39' 36,7"
Skynmagnitude 5,72
Besonderhede
Afstand (ligjaar) 2,38-3,07 miljoen
Skynbare grootte  70,8' × 41,7'
Aantal sterre 40 biljoen (4×1010)
Ander name NGC 0598, MCG +05-04-069, 1ES 0131+303, RX J0133.8+3039, PGC 005818
Portaal  Portaalicoon   Sterrekunde

Die Driehoeksterrestelsel (ook bekend as onder meer Messier 33 en NGC 0598) is ’n spiraalsterrestelsel sowat 3 miljoen ligjare van die Aarde af in die sterrebeeld Driehoek. Dit is die derde grootste sterrestelsel in die Plaaslike Groep, wat die Melkweg, Andromeda en sowat 30 ander, kleiner stelsels insluit.

Die sterrestelsel is die kleinste spiraalsterrestelsel in die Plaaslike Groep naas die Groot Magellaanse Wolk.[2] Dit is vermoedelik 'n satelliet van Andromeda of besig om weer in dié stelsel opgeneem te word as gekyk word na hulle wisselwerkings, snelhede[3] en nabyheid in die naghemel. Dit het ook 'n H II-kern.[4] Dit is een van die verste permanente voorwerpe wat met die blote oog gesien kan word.

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named ned
  2. Ryden, Barbara; Peterson, Bradley M. (2009). Foundations of Astrophysics. New York: Pearson Addison-Wesley. p. 471. ISBN 9780321595584.
  3. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named science307_5714
  4. Ho, Luis C.; Filippenko, Alexei V.; Sargent, Wallace L. W. (Oktober 1997). "A Search for "Dwarf" Seyfert Nuclei. III. Spectroscopic Parameters and Properties of the Host Galaxies". Astrophysical Journal Supplement. 112 (2): 315–390. arXiv:astro-ph/9704107. Bibcode:1997ApJS..112..315H. doi:10.1086/313041. S2CID 17086638.

Developed by StudentB